WAT IS POU

POU is n splinternuwe revolusionêre toep wat lesers en skrywers op 'n innoverende manier bymekaar gaan bring. POU is vir liefhebbers van boeke geskep.

POU bied ook nuwe inkomstestrome en bemarkingsgeleenthede vir uitgewers, skrywers en boekwinkels.

LEES

POU is jou eie, persoonlike boekrak en boekwinkel op jou foon wat by jou smaak aanpas.

Lees die eboek gerieflik in die toep, of koop die boek vir aflewering by jou deur.

LUISTER

Luister na audioboeke van jou gunstelingskrywers van kinderboeke tot Romanzas, skakel enige tyd in by die klankbiblioteek.

KYK

POU is jou eie, persoonlike boekrak en boekwinkel op jou foon wat by jou smaak aanpas.

POU is jou boeke se persoonlike televisie kanaal op jou foon. Kyk verlengde lokfilms of kortfilms van jou gunsteling skrywers se boeke.

POUVERE

Gebruik jou POUVERE om boeke mee te koop, hoofstukke mee te ontsluit en na audioboeke mee te luister.

HOE WERK POU